{"product_id":"my-allerbeste-vir-sy-hoogste-grootdruk-sagteband","title":"My Allerbeste Vir Sy Hoogste Grootdruk (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy allerbeste vir Sy hoogste: 366 Klassieke Oordenkings\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is Oswald Chambers se klassieke werk. Hierdie uitsonderlike Christelike boek met sy geestelike insigte en lewensveranderende perspektiewe is nou ook in grootdruk-formaat beskikbaar.\u003cbr\u003eHierdie uitgawe van \u003cb\u003e\u003ci\u003eMy allerbeste vir Sy hoogste\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is maklik leesbaar en verstaanbaar. Tog het nie een enkele waarheid verander sedert die oorspronklike uitgawe nie. Hierdie eietydse weergawe van dié boek, wat wêreldwyd deur baie as een van die gewildste Christelike boeke ooit beskou word, is ’n vreugde om te lees en oor na te dink. Niemand kan gereeld uit hierdie boek lees sonder om ’n beter dienaar van Christus te word nie.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eInternasionale topverkoper\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKlassieke werk\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e366 dagstukke in maklik leesbare grootdruk-formaat\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eMy Utmost For His Highest\u003c\/i\u003e\n\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970742812974,"sku":"9780638008784","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008784_front.jpg?v=1776552627","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/my-allerbeste-vir-sy-hoogste-grootdruk-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}