{"product_id":"my-eerste-jaar-n-onthou-boek-vir-seuntjies-hardeband","title":"My Eerste Jaar: ’n Onthou-Boek Vir Seuntjies (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eKoester die herinneringe aan jou babaseuntjie se eerste lewensjaar!\u003cbr\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eMy eerste jaar – ’n onthou-boek vir seuntjies\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babaseuntjie se eerste jaar kan vasvang. Daar is genoeg plek om spesiale herinneringe, familiebesonderhede en mylpale aan te teken, asook oorgenoeg plek om foto’s in te plak. Daar is ook twee koevertjies vir sy hospitaalbandjie en eerste haarlokkie.\u003cbr\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eMy eerste jaar – ’n onthou-boek vir seuntjies\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n tydlose geskenk vir nuwe ouers.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970744680750,"sku":"9781431626601","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431626601_front.jpg?v=1776552676","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/my-eerste-jaar-n-onthou-boek-vir-seuntjies-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}