Skip to product information
1 of 1

My Eie Bybel (Hardeband)

Regular price
R 129.00
Regular price
Sale price
R 129.00
In stock

Description

My eie Bybel is die perfekte geskenk. Hierdie Kinderbybel bevat 'n versameling van al die klassieke, gewildste Bybelstories, waaronder al die immergroen gunstelinge wat by almal byval vind. Die stories word op ’n eenvoudige manier deur Bethan James aangebied sodat die kleinspan dit sal kan verstaan.
Al die stories is kleurvol geïllustreer deur die ervare kinderboek-illustreerder, Estelle Corke.

Shipping and Returns

Return Policies

My Eie Bybel (Hardeband)
My Eie Bybel (Hardeband)

R 129.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support