{"product_id":"my-eie-doop-bybeltjie-hardeband","title":"My Eie Doop-Bybeltjie (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e’n Pragtige geskenk om enige kleinding se doop te vier.\u003cbr\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eMy eie doop-Bybeltjie\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n pragtige volkleur-boekie met 60 klassieke Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, asook gebede. Plek vir ’n familiestamboom en besonderhede oor mylpale wat ’n kleinding in die eerste lewensjaar bereik, maak dit ’n ekstra spesiale geskenk.\u003cbr\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eMy eie doop-Bybeltjie\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal gekoester word as aandenking en ook as die kleinding se eerste Bybel.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970764701998,"sku":"9781431623075","price":159.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431623075_front_25950c90-8039-40ae-a327-f6e8d04c3dfe.jpg?v=1776553246","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/my-eie-doop-bybeltjie-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}