{"product_id":"my-krapbybel-god-skep-die-wereld-ringbind","title":"My KrapBybel: God Skep die Wêreld (Ringbind)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOm oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eMy KrapBybel: God skep die wêreld \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ekan kinders tussen 3 en 6 jaar meer leer oor die wonder van God se skepping en sy liefde daarvoor terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders leer van God se kreatiwiteit en sy liefde vir sy skepping terwyl hulle hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDie verhaal van God se skepping en sy liefde vir alles wat Hy gemaak het vir kinders tussen 3 en 6 jaar.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOpwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede ontwikkel.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSpesiale pen ingesluit.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eRingbind.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eGod Creates the World Children's Scratch Bible\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970708603182,"sku":"9780638009941","price":159.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009941_front.jpg?v=1776551660","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/my-krapbybel-god-skep-die-wereld-ringbind","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}