{"product_id":"my-krapbybel-jesus-se-liefde-ringbind","title":"My KrapBybel: Jesus se Liefde (Ringbind)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOm oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eMy KrapBybel: Jesus se liefde \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ekan kinders tussen 3 en 6 jaar meer leer van die wonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus se liefde openbaar terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders inspireer om Jesus se liefde en omgee met ander mense te deel terwyl hulle hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eWonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus se liefde openbaar vir kinders tussen 3 en 6 jaar.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOpwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede ontwikkel.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSpesiale pen ingesluit.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eRingbind.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eThe Love of Jesus Children's Scratch Bible\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970708570414,"sku":"9780638009958","price":159.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009958_front.jpg?v=1776551659","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/my-krapbybel-jesus-se-liefde-ringbind","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}