Skip to product information
1 of 7

’n Bangmaak-Storie: Die Verhaal van Daniel in die Leeukuil (Sagteband)

Regular price
R 49.00
Regular price
Sale price
R 49.00
In stock

Description

Leer jou kind om op te staan vir waarin hulle glo – net soos Daniël!

’n Bangmaak-storie: Die Verhaal van Daniel in die Leeukuil is die bekende Bybelstorie van Daniël in die leeukuil in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer kinders om op te staan vir Jesus en God te volg, maak nie saak wat gebeur nie.

  • Teks in prettige rym
  • Kleurvolle illustrasies
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Scary Choice

Shipping and Returns

Return Policies

’n Bangmaak-Storie: Die Verhaal van Daniel in die Leeukuil (Sagteband)
’n Bangmaak-Storie: Die Verhaal..

R 49.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support