{"product_id":"n-bybeldagboek-vir-meisies-sagteband","title":"'N Bybeldagboek Vir Meisies (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir meisies se geloofsgroei.\u003cbr\u003eDie 365 dagstukkies in \u003cb\u003e\u003ci\u003e’n Bybeldagboek vir meisies\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong meisies sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer.\u003cbr\u003eElke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van meisies en bied woorde van troos, vrede en hoop.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVir 8- tot 12-jariges\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970749464878,"sku":"9781431626489","price":149.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431626489_front.jpg?v=1776552813","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/n-bybeldagboek-vir-meisies-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}