{"product_id":"n-bybeldagboek-vir-seuns-sagteband","title":"'N Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir seuns se geloofsgroei.\u003cbr\u003eDie 365 dagstukkies in \u003cb\u003e\u003ci\u003e’n Bybeldagboek vir seuns \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003eis gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong seuns sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer.\u003cbr\u003eElke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van seuns en bied woorde van troos, vrede en hoop.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVir 8- tot 12-jariges\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970749890862,"sku":"9781431626472","price":149.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431626472_front.jpg?v=1776552826","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/n-bybeldagboek-vir-seuns-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}