{"product_id":"n-groot-visstorie-die-verhaal-van-jona-sagteband","title":"’n Groot Visstorie: Die Verhaal van Jona (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDit is belangrik dat kinders die waarde van gehoorsaamheid leer en ook besef dat ongehoorsaamheid gevolge het. Kyk net na Jona – hy was ongehoorsaam aan God en het binne-in ’n groot vis beland!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003e’n Groot visstorie: Die Verhaal van Jona\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is die geliefde Bybelstorie van Jona in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle dat dit belangrik is om gehoorsaam te wees aan God en nie net te doen wat ons wil nie.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eTeks in prettige rym\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKleurvolle illustrasies\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel A Big Fish Tale\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970740420910,"sku":"9780638009118","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009118_front.jpg?v=1776552558","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/n-groot-visstorie-die-verhaal-van-jona-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}