Skip to product information
1 of 1

’n Lewe van Oorwinning (Sagteband)

Regular price
R 149.01
Regular price
Sale price
R 149.01
In stock

Description

’n Lewe van Oorwinning, Ontdek jou dentiteit in Christus en leef in oorwinning

Wil jy graag geestelik groei sodat jy waarlik die mens kan word wat God jou geskep het om te wees?

Menige gelowige ervaar nie werklik die vreugde van ’n nuutgemaakte lewe in Jesus Christus nie. ’n Lewe van oorwinning sal jou bewus maak van jou posisie en oorwinning in Christus, en jou help om in Hom te groei na geestelike volwassenheid.

Hierdie boek sal jou lei om uit te vind wie jy in Christus is en hoe om vry te wees van die bande van sonde. Jy sal ontdek hoe om in die Gees te wandel en te oorwin in ’n wêreld vol duisternis.

Shipping and Returns

Return Policies

’n Lewe van Oorwinning (Sagteband)
’n Lewe van Oorwinning..

R 149.01

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support