{"product_id":"n-lewe-van-oorwinning-sagteband","title":"’n Lewe van Oorwinning (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e’n Lewe van Oorwinning, Ontdek jou dentiteit in Christus en leef in oorwinning\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eWil jy graag geestelik groei sodat jy waarlik die mens kan word wat God jou geskep het om te wees?\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eMenige gelowige ervaar nie werklik die vreugde van ’n nuutgemaakte lewe in Jesus Christus nie. \u003cb\u003e\u003ci\u003e’n Lewe van oorwinning\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal jou bewus maak van jou posisie en oorwinning in Christus, en jou help om in Hom te groei na geestelike volwassenheid.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie boek sal jou lei om uit te vind wie jy in Christus is en hoe om vry te wees van die bande van sonde. Jy sal ontdek hoe om in die Gees te wandel en te oorwin in ’n wêreld vol duisternis.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970692383022,"sku":"9780638009651","price":149.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009651_front.jpg?v=1776551276","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/n-lewe-van-oorwinning-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}