{"product_id":"n-ontdekkingsreis-deur-die-bybel-vir-kinders-sagteband","title":"'N Ontdekkingsreis Deur Die Bybel - Vir Kinders (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDave Strehler bied met \u003cb\u003e\u003ci\u003e’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.\u003cbr\u003eDié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003e’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eantwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel\u003c\/li\u003e \u003cli\u003einteressante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek\u003c\/li\u003e \u003cli\u003evisuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ehedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en tradisies\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ewoordverklarings\u003c\/li\u003e \u003cli\u003evrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52093163274542,"sku":"9781431611478","price":149.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431611478_front.jpg?v=1779527976","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/n-ontdekkingsreis-deur-die-bybel-vir-kinders-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}