Skip to product information
1 of 5

’n Vinnige Gids tot die Bybel (Sagteband)

Regular price
R 25.00
Regular price
Sale price
R 25.00
In stock

Description

'n Vinnige Gids tot die Bybel
Ontdek die belangrikste boek wat jy ooit sal lees

Om die Bybel self te lees, kan vir kinders nogal uitdagend wees, maar dit hoef nie te wees nie!

Hierdie eenvoudige, prettige gids help 8- tot 12-jariges om die Bybel self te lees deur vir hulle agtergrondinligting en basiese riglyne vir selflees te gee. Dit bevat die volgende:

  • Verduidelikings van hoe die Bybelboeke by mekaar pas.
  • Kort agtergrond oor die verskillende boeke, asook verskillende genres.
  • Tydlyn van die hele Bybel om die groter prentjie te skets.
  • Kaarte.
  • Inligting oor hooffigure en feite oor Jesus.
  • Definisies van belangrike Bybelwoorde.
  • Algemene vrae en antwoorde oor die Bybel.

'n Vinnige gids vir die Bybel sal kinders toerus om die Bybel op hulle eie te lees, die boodskap van redding te verstaan en die Bybel te geniet.

Shipping and Returns

Return Policies

’n Vinnige Gids tot die Bybel (Sagteband)
’n Vinnige Gids tot..

R 25.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support