Skip to product information
1 of 6

Net Soos Jy Is (Hardeband)

Regular price
R 249.00
Regular price
Sale price
R 249.00
In stock

Description

Milanie Vosloo het een boodskap in hierdie dagboek vir vroue: God het jóú lief, net soos jy is, en nou moet jy ook daardie liefde gaan uitleef.
Milanie bespreek in Net soos jy is se 366 dagstukke temas soos God se liefde wil jou seën, Hy het élke faset van jou lief, Hy is lief vir jou verál wanneer jou hart huil, Hy het álmal lief, Hy wil heeltyd by jou wees en sy liefde wil jou nuut maak.
Die skrywer sal lesers in Net soos jy is oortuig dat God hulle liefhet, net soos hulle is. Maar Hy wil elkeen steeds elke dag liewer hê. Daarom wil Hy ons nie los soos ons is nie, maar help om Hom te leer ken, te groei en meer en meer soos Hy te word.

Shipping and Returns

Return Policies

Net Soos Jy Is (Hardeband)
Net Soos Jy Is..

R 249.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support