{"product_id":"nlv-blougrys-kunsleer-stiltetydbybel-vir-vroue","title":"NLV Blougrys Kunsleer Stiltetydbybel vir Vroue","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eVroue moet dikwels baie rolle vervul en ’n fyn balans handhaaf tussen ma-wees, hul beroep en ook hul persoonlike behoeftes. \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Stiltetydbybel vir Vroue\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is daarom die ideale reisgenoot vir besige vroue en bied daaglikse wysheid, inspirasie en leiding.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie daaglikse indelings van die Ou en Nuwe Testament, saam met gedeeltes uit Psalms en Spreuke, nooi vroue om die hele Bybel in ’n jaar deur te lees. Die oordenkings vir elke oggend en aand sal hulle bemoedig om hierdie Bybel jaar na jaar te lees terwyl hulle die Skrifwaarhede oor verhoudings, werk, familie, geloof, gebed en persoonlike groei in hulle lewens toepas.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVertrek op ’n lewensveranderende reis deur die bladsye van \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Stiltetydbybel vir Vroue\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e. Van besige oggende tot rustige aande, van die raadsaal tot die kombuis, hierdie Bybel is die perfekte metgesel vir jou daaglikse wandel met Christus.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDie volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDaaglikse leesgedeeltes uit die Ou en Nuwe Testament, Psalms en Spreuke\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e730 inspirerende oordenkings spesiaal vir vroue geskryf deur Nancy Taylor\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGeskenk aan-bladsy\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMerklint\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e10 punt lettergrootte in enkelkolom geset\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eTweekleur-binnekant (Swart en bessie)\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970739994926,"sku":"9780638009781","price":699.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009781_front.jpg?v=1776552550","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/nlv-blougrys-kunsleer-stiltetydbybel-vir-vroue","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}