Skip to product information
1 of 6

NLV Donkerblou Blomme Kunsleer Joernaal-Bybel

Regular price
R 649.00
Regular price
Sale price
R 649.00
In stock

Description

Ontdek die vreugde van stilword by God! Die NLV Joernaal-bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en het breë kantlyne waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.
Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die ewige waarhede daarin.

  • Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg
  • Lesersvriendelike 8.5-punt lettergrootte
  • Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings.

Shipping and Returns

Return Policies

NLV Donkerblou Blomme Kunsleer Joernaal-Bybel
NLV Donkerblou Blomme Kunsleer..

R 649.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support