{"product_id":"nlv-donkerbruin-kunsleer-toeligtingsbybel","title":"NLV Donkerbruin Kunsleer Toeligtingsbybel","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eBaie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Toeligtingsbybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike, toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude \u003ci\u003eNuwe Lewende Vertaling\u003c\/i\u003e, en verhelder woordkeuses en definisies, teologiese begrippe, historiese konteks en geografiese inligting deur verduidelikings in hakies. Hierdie toeligtende verduidelikings lei tot ’n dieper waardering vir die rykdom wat in die Skrif opgesluit lê.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGod se Woord is ewig en vandag nog relevant. \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Toeligtingsbybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal die Skrif op ’n verfrissende wyse verlig en lei tot geloofversterking en geestelike groei.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVolledige teks van die NLV Bybel.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSinonieme, definisies of ekwivalente vir woordkeuses ter wille van betekenisverruiming.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVerduidelikings van teologiese begrippe.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHistoriese konteks en geografiese inligting om vir die leser ’n vollediger prentjie van die Bybelse leefwêreld te skep.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eElke Bybelboek het ’n kort inleiding oor die boodskap wat elke boek oordra.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKruisverwysings na ander plekke in die Skrif waar ’n bepaalde onderwerp aangeroer word.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e8.8 punt lettergrootte\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970758607150,"sku":"9781431625383","price":399.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431625383_front.jpg?v=1776553075","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/nlv-donkerbruin-kunsleer-toeligtingsbybel","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}