{"product_id":"nlv-neutbruin-kunsleer-tematiese-studiebybel-met-duimgrepe","title":"NLV Neutbruin Kunsleer Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie \u003cb\u003e\u003ci\u003eNLV Tematiese Studiebybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n diepgrondige studie oor die temas van die Bybel, gebaseer op die vertroude teks van die Nuwe Lewende Vertaling. Ses van Suid-Afrika se voorste teoloë het saamgespan om die woorde en wêreld van die Bybel vir die hedendaagse leser te ontsluit.\u003cbr\u003eKenmerke van hierdie unieke Studiebybel:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDie volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Inleiding tot elke Bybelboek wat die agtergrond, opbou, outeurskap en boodskap van die boek uiteensit.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eInleidende artikels tot die Ou en Nuwe Testament, die Pentateug, die historiese boeke, die digterlike en wysheidsboeke, die Profete, Paulus se briewe en die Apokaliptiek.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e500+ artikels wat die hooftemas van die Bybel ontgin.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e14 000+ studienotas wat woorde, frases, verse en perikope ontsluit, en konteks, breër agtergrond en dieper insig bied oor die hooftemas van die Bybel.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e100+ persoonsprofiele oor belangrike Bybelfigure, soos Abraham, Dawid, Maria, Timoteus en Paulus.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e50+ kaarte en diagramme wat sleutelplekke in die Bybel verhelder.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eAlfabetiese en tematiese indekse.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eDie \u003cb\u003e\u003ci\u003eNLV Tematiese Studiebybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n omvattende hulpmiddel wat Bybelstudie indringend sal verryk.\u003cbr\u003e9-punt lettergrootte\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970766012718,"sku":"9781431623877","price":799.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431623877_front.jpg?v=1776553285","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/nlv-neutbruin-kunsleer-tematiese-studiebybel-met-duimgrepe","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}