{"product_id":"nlv-proteas-kunsleer-my-kreatiewe-joernaal-bybel","title":"NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOntdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy kreatiewe Joernaal-Bybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eErvaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVolledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eLesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBreë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOngeveer 400 woordkuns-teksverse\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eIndeks van woordkuns-teksverse\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970740191534,"sku":"9780638009613","price":699.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009613_front_6a45d5ae-7def-4911-a0b2-6029c8210d1b.jpg?v=1776552555","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/nlv-proteas-kunsleer-my-kreatiewe-joernaal-bybel","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}