{"product_id":"nlv-swart-kunsleer-joernaal-bybel","title":"NLV Swart Kunsleer Joernaal-Bybel","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOntdek die vreugde van stilword by God! Die \u003cb\u003e\u003ci\u003eNLV Joernaal-bybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en het breë kantlyne waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.\u003cbr\u003eErvaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die ewige waarhede daarin.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVolledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eLesersvriendelike 8.5-punt lettergrootte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBreë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970700443950,"sku":"9780638010411","price":649.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010411_front.jpg?v=1776551471","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/nlv-swart-kunsleer-joernaal-bybel","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}