{"product_id":"nlv-swart-kunsleer-stiltetydbybel-vir-mans","title":"NLV Swart Kunsleer Stiltetydbybel vir Mans","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eMans kom elke dag voor verskeie uitdagings te staan en vind dit dikwels moeilik om tyd saam met God deur te bring. \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Stiltetydbybel vir Mans\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is daarom ideaal vir mans wat in hulle geloof wil groei en in God se Woord geanker wil bly.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie daaglikse indelings van die Ou en Nuwe Testament, saam met gedeeltes uit Psalms en Spreuke, nooi mans om die hele Bybel in ’n jaar deur te lees. Die oordenkings vir elke oggend en aand sal hulle bemoedig om hierdie Bybel jaar na jaar te lees terwyl hulle die Skrifwaarhede oor wysheid, verhoudings, werk, familie, geloof, gebed en persoonlike groei in hulle lewens toepas.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie Bybel is die perfekte metgesel vir jou daaglikse wandel met Christus, of jy nou ’n besige pa is, ’n hardwerkende sakeman of bloot jou verhouding met God wil verdiep. Begin vandag jou reis en leef in die volheid van God se genade en liefde!\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDie volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDaaglikse leesgedeeltes uit die Ou en Nuwe Testament, Psalms en Spreuke\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e730 inspirerende oordenkings spesiaal vir mans geskryf deur Mike Beaumont\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGeskenk aan-bladsy\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMerklint\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e10 punt lettergrootte in enkelkolom geset\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eTweekleur-binnekant (Swart en bruin)\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970740584750,"sku":"9780638009750","price":699.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009750_front.jpg?v=1776552562","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/nlv-swart-kunsleer-stiltetydbybel-vir-mans","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}