{"product_id":"nlv-wit-kunsleer-mnr-mev-geskenkbybel","title":"NLV Wit Kunsleer Mnr \u0026 Mev Geskenkbybel met Duimgrepe","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Ideaal as geskenk vir egpare.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie \u003cb\u003e\u003ci\u003eNuwe Lewende Vertaling\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die \u003cb\u003e\u003ci\u003eNuwe Lewende Vertaling\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVolledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e10-punt lettergrootte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDubbelkolom-uitleg\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e8 volkleur-kaarte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKunsleer-omslag\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e1400 bladsye, silwergerand\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMerklint\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDuimgrepe\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970738192686,"sku":"9780638009682","price":499.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009682_front.jpg?v=1776552496","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/nlv-wit-kunsleer-mnr-mev-geskenkbybel","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}