{"product_id":"noag-se-wonderlike-ark-verf-en-soek-bybelstories-ringbind","title":"Noag Se Wonderlike Ark: Verf-en-Soek Bybelstories (Ringbind)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eVerf die prentjies weer en weer\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWaar het Noag al die diere weggesteek? Leer meer oor Noag se ark en waar die diere gebly het terwyl jy elke bladsy met water verf.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eVerf-en-soek Bybelstories: Noag se wonderlike ark\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n unieke interaktiewe boek wat 3- tot 6-jariges uitnooi om Noag en al die diere in die ark te ontmoet. Kinders sal ook leer wat die belofte van die reënboog vir God se kinders beteken.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cbr\u003eWanneer kinders die bladsye met water verf, sal die illustrasies en ander weggesteekte besonderhede verskyn. Omdat kinders met water verf, hoef ouers nie bekommerd te wees oor verf wat mors nie. Wanneer die bladsye droogword, verdwyn die prentjie weer. Elke boek het sy eie verfkwassie.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eInteraktiewe boek vir 3- tot 6-jariges oor Noag se ark.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Verfkwassie is ingesluit om die bladsye met water te verf. Sodra die bladsy droogword, kan die bladsye weer geverf word.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e10 volkleur-bladsye\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Paint and Find Bible Stories: Noah’s Amazing Ark\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970692776238,"sku":"9781776477371","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781776477371_front.jpg?v=1776551289","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/noag-se-wonderlike-ark-verf-en-soek-bybelstories-ringbind","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}