{"product_id":"ons-seuntjie-se-eerste-jaar-sponsgevulde-hardeband","title":"Ons Seuntjie Se Eerste Jaar (Sponsgevulde Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003ci\u003eOns seuntjie se eerste jaar\u003c\/i\u003e is kostelike herinneringsboeke wat ouers sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerstelewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eplek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eblaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970757198126,"sku":"9781431623624","price":399.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431623624_front.jpg?v=1776553028","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/ons-seuntjie-se-eerste-jaar-sponsgevulde-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}