{"product_id":"ons-vader-bybelstudie-n-studie-van-die-waarhede-in-jesus-se-modelgebed-sagteband","title":"Ons Vader Bybelstudie: 'n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eVir baie eeue het gelowiges oor die wêreld heen bekende gebede gebid om God intiemer te leer ken. Die Ons Vader-gebed is so ’n gebed en ’n geestelike skatkis vir elke Christen.\u003cbr\u003eGelowiges oraloor bid elke dag die Ons Vader. Maar is daar meer te put uit hierdie geskenk van Jesus self? Becky Harling, skrywer en Bybelonderwyser, het dieper gedelf in die Ons Vader en daardeur ’n groter liefde vir Jesus en die Vader ontwikkel.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eOns Vader: 'n Studie Van Die Diep Waarhede In Jesus Se Modelgebed: 'n 6-week-Bybelstudie SB\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n studie oor ses weke wat jou verhouding met God versterk terwyl jy hierdie geliefde gebed in diepte bestudeer. Ontdek ses lewensveranderende uitnodigings wat Jesus deur hierdie gebed aan elke gelowige rig. Jesus nooi jou uit om:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eGod as Vader te ken\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ete aanbid\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ejouself oor te gee\u003c\/li\u003e \u003cli\u003emet vertroue te vra\u003c\/li\u003e \u003cli\u003evryheid te vind deur te vergewe\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eoorwinnend te leef\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eOns leef in ’n tyd van toenemende vrees, depressie, ontnugtering en teleurstelling. Maar die Ons Vader-gebed bied genesing vir ons siele. Bo en behalwe onderrig oor ons verhouding met God, leer die gebed ons ook belangrike aspekte oor ons verhouding met ander. Kom saam op ’n ontdekkingsreis deur die Ons Vader en maak God se vrede, vertroue en standvastigheid jou eie.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970741928238,"sku":"9780638008524","price":129.57,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008524_front.jpg?v=1776552602","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/ons-vader-bybelstudie-n-studie-van-die-waarhede-in-jesus-se-modelgebed-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}