{"product_id":"ontdek-jou-doel-in-god-se-plan-bybelstudie-10-studies-uit-efesiers-sagteband","title":"Ontdek Jou Doel in God Se Plan Bybelstudie - 10 Studies uit Efesiërs (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHet jy al ooit gewonder waarom God jou gemaak het? Of wat sy doel vir jou in sy skepping is?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOntdek God se doel vir jou en die kerk met hierdie 10 weke lange Bybelstudie terwyl jy sy missie vir jou vervul – om die Goeie Nuus oor Jesus te verkondig. \u003cb\u003e\u003ci\u003eOntdek jou doel in God se plan Bybelstudie\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is gebou rondom die brief aan die Efesiërs en sal jou lei om:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eGod se doel vir jou te ken en die kernwaarhede in die Woord beter te verstaan,\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ejou geloof op praktiese maniere te laat groei, en\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ebetrokke te raak in jou gemeenskap deur die boodskap van die evangelie uit te dra.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eHerontdek God se doel vir jou en die kerk met die gereedskap in die Efesiërsbrief. Die vrae sal jou help om die waarhede en insigte van elke week in jou eie lewe toe te pas, na te dink oor die geloofsgroei wat jy ervaar en die Goeie Nuus te verkondig.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eTien weke lange Bybelstudie vir individuele of groepsgebruik\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eElke week is verdeel in drie dele:\u003cbr\u003eKen: Belangrike waarhede uit God se Woord wat jy moet verstaan\u003cbr\u003eGroei: Praktiese stappe om in jou geloof te groei\u003cbr\u003eRaak betrokke: Maak ’n impak op jou gemeenskap\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eWeeklikse joernaalinskrywing vir persoonlike groei\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHulpbronne om jou te help om die evangelie te versprei\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eDiscovering Your Purpose in God’s Plan Bible Study\u003c\/i\u003e\n\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970734817582,"sku":"9780638009804","price":119.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009804_front.jpg?v=1776552397","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/ontdek-jou-doel-in-god-se-plan-bybelstudie-10-studies-uit-efesiers-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}