Skip to product information
1 of 5

Op Pad Met God: 366 Grootdruk-Dagstukke: Kies 'n Lewe Wat God Eer (Hardeband)

Regular price
R 279.00
Regular price
Sale price
R 279.00
In stock

Description

Wil jy jou beste lewe leef, maar jy weet nie regtig hoe om dit reg te kry nie? Stap saam met topverkoper-outeur Angus Buchan en ontdek dat jy net in God ’n waarlik buitengewone lewe kan hê.

In Op pad met God: 366 Grootdruk-dagstukke: Kies 'n lewe wat God eer sal jy ontdek jy sal eers ware sukses, vrede en oorwinning smaak wanneer jy jou lewe op God en die beginsels in sy Woord bou. Die 366 grootdruk-dagstukke sal jou nader bring aan ons ewige Vriend, Jesus Christus, en jou help om die plan en doel te ontdek wat Hy vir jou lewe het. Jy sal opnuut besef die grootste seën kom wanneer jy voluit vir Hom leef.

  • Topverkoper-outeur en bekende evangelis.
  • 366 grootdruk-dagstukke.
  • Hardeband met merklint.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Living God’s Way.

Shipping and Returns

Return Policies

Op Pad Met God: 366 Grootdruk-Dagstukke: Kies 'n Lewe Wat God Eer (Hardeband)
Op Pad Met God:..

R 279.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support