Skip to product information
1 of 1

Ouerskap: 10 Bybelse Riglyne vir 'n Gelukkig en Gesonde Gesin (Sagteband)

Regular price
R 89.00
Regular price
Sale price
R 89.00
In stock

Description

Ouerskap, 10 Bybelse Riglyne vir 'n Gelukkig en Gesonde Gesin

Ouerskap vandag is nie maklik nie. Die wêreld verander voortdurend en die uitdagings word al hoe meer. Tog is daar dinge wat nie verander nie. Kinders sal altyd hulle ouers se liefde en leiding nodig hê. Ouers moet dus ’n veilige omgewing skep waarbinne kinders kan floreer, God leer ken en vir die toekoms voorberei word.

In Ouerskap gee Johan Smith 10 riglyne vir ouers om hierdie belangrike taak ’n bietjie makliker te maak. Hy bespreek onder andere kwessies soos dissipline, kommunikasie, konflik, tyd saam deurbring, tegnologie en hoe om jou kinders van God te leer.

Dit is moontlik om hierdie reis saam met jou kinders te geniet terwyl jy verantwoordelike, Godvresende volwassenes grootmaak.

  • 10 praktiese riglyne soos dissipline, kommunikasie, konflik, tyd saam deurbring, tegnologie en hoe om jou kinders van God te leer.

Shipping and Returns

Return Policies

Ouerskap: 10 Bybelse Riglyne vir 'n Gelukkig en Gesonde Gesin (Sagteband)
Ouerskap: 10 Bybelse Riglyne..

R 89.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support