{"product_id":"pas-en-seuns-bou-n-sterk-pa-seun-verhouding-sagteband","title":"Pa's En Seuns - Bou 'n Sterk Pa-Seun Verhouding (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eWil jy graag ’n nouer band hê met jou seun? Wil jy die tipe verhouding hê wat God eer en vir jou en jou seun ’n seën sal wees, nou en vir die res van julle lewens?\u003cbr\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003ePa’s en seuns\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e moedig Angus Buchan pa’s aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Deur temas soos nederigheid, liefde, waardering, genade en respek inspireer Angus mans om die tipe pa te wees wat God hulle gemaak het om te wees. Hy herinner elke pa dat dit nooit te vroeg of te laat is om daardie kosbare verhouding met jou seun te koester nie.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970750316846,"sku":"9781431626908","price":129.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431626908_front.jpg?v=1776552838","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/pas-en-seuns-bou-n-sterk-pa-seun-verhouding-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}