Skip to product information
1 of 1

Paulus: God Se Dapper Apostel - 3 Dapper-Reeks (Sagteband)

Regular price
R 39.00
Regular price
Sale price
R 39.00
In stock

Description

Glo jy dat God sy grootste vyand kan verander in een van sy beste vriende?

Paulus het eers die volgelinge van Christus vervolg en in die tronk gegooi. Maar op pad na Damaskus om nóg volgelinge te arresteer, het God self vir Paulus gestop. Paulus se lewe het heeltemal verander en hy het een van Christus se dapperste apostels geword.

Paulus: God se dapper apostel vertel die lewensverhaal van Paulus, wat baie van die eerste kerke gestig het en baie keer in die tronk was omdat hy die evangelie van Jesus verkondig het. Sy verhaal sal 8- tot 12-jariges inspireer om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.

  • Inspireer 8- tot 12-jariges om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.
  • Ander titels in die reeks: Tomas: God se dapper sendeling en Stefanus: God se dapper getuie.
  • 48 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Paul: God’s Courageous Apostle.

Shipping and Returns

Return Policies

Paulus: God Se Dapper Apostel - 3 Dapper-Reeks (Sagteband)
Paulus: God Se Dapper..

R 39.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support