{"product_id":"paulus-god-se-dapper-apostel-3-dapper-reeks-sagteband","title":"Paulus: God Se Dapper Apostel - 3 Dapper-Reeks (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eGlo jy dat God sy grootste vyand kan verander in een van sy beste vriende?\u003c\/p\u003e \u003cp\u003ePaulus het eers die volgelinge van Christus vervolg en in die tronk gegooi. Maar op pad na Damaskus om nóg volgelinge te arresteer, het God self vir Paulus gestop. Paulus se lewe het heeltemal verander en hy het een van Christus se dapperste apostels geword.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003ePaulus: God se dapper apostel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e vertel die lewensverhaal van Paulus, wat baie van die eerste kerke gestig het en baie keer in die tronk was omdat hy die evangelie van Jesus verkondig het. Sy verhaal sal 8- tot 12-jariges inspireer om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eInspireer 8- tot 12-jariges om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eAnder titels in die reeks: Tomas: God se dapper sendeling en Stefanus: God se dapper getuie.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e48 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Paul: God’s Courageous Apostle.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970667774254,"sku":"9780638003598","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638003598_front_d2978dcf-f010-4d5e-9aa3-53697dfb3956.jpg?v=1776550519","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/paulus-god-se-dapper-apostel-3-dapper-reeks-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}