{"product_id":"psalms-vir-elke-dag-365-dagstukkies-hardeband","title":"Psalms Vir Elke Dag: 365 Dagstukkies (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003ePsalms nooi jou om daagliks jou hart voor God uit te stort. God wil hê dat jy daagliks openlik en eerlik die goeie én slegte met Hom moet deel. Dit is wat Psalms so besonders maak. Dit toon hoe die psalmiste met God gepraat het toe hulle gelukkig en tevrede was met hoop in hul harte, maar ook toe hulle bang, moedeloos, kwaad en alleen was.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003ePsalms vir elke dag\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e, 'n 365-dagstukkieboek, nooi Joyce Meyer jou om saam met haar deur die baie bekende boek van Psalms te reis.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDit sal jou:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eNader aan Jesus bring, en\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eJou die geleentheid bied om die wysheid wat in Psalms opgesluit is, jou eie te maak.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSakpasgrootte: 190 mm x 140 mm\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e376 pp\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ePragtige hardeband-boek met lint as boekmerk\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eLesersvriendelike fontgrootte en uitleg (in pantone-kleur)\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970748776750,"sku":"9781991237064","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781991237064_front.jpg?v=1776552793","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/psalms-vir-elke-dag-365-dagstukkies-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}