{"product_id":"psalms-vir-n-vreugdevolle-lewe-sagteband","title":"Psalms Vir 'N Vreugdevolle Lewe (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003ePsalms vir ’n vreugdevolle lewe\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n versameling inspirerende aanhalings uit die psalms wat volgens temas ingedeel is. Temas soos lof en aanbidding, rykdom en vertroue op God bring elke leser nader aan God. \u003cb\u003e\u003ci\u003ePsalms vir ’n vreugdevolle lewe\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bevestig opnuut hoeveel troos en bemoediging die Skrif bied vir elke gelowige wat tot God nader.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970758967598,"sku":"9781431624201","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431624201_front.jpg?v=1776553084","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/psalms-vir-n-vreugdevolle-lewe-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}