{"product_id":"snowy-2-in-1-afrikaans-sagteband","title":"Snowy 2-In-1 Afrikaans (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eSnowy 2-in-1\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bevat Angus Buchan se gewilde boeke Snowy en Snowy en sy maats. Die prettige plaasstories is vol waardevolle lesse vir kinders tussen 5 en 8.\u003cbr\u003e \u003ci\u003eSnowy:\u003c\/i\u003e Kom leer allerhande lesse saam met Snowy, soos om vriendelik te wees met kwaai mense en hoe om jou vrese te oorkom in moeilike situasies.\u003cbr\u003e \u003ci\u003eSnowy en sy maats:\u003c\/i\u003e Ontmoet ’n hele klomp van Snowy se nuwe vriende, soos Mê en Rooies. Hulle leer vir Snowy allerhande lesse oor om gehoorsaam te wees en hoe God ons almal uniek geskape het.\u003cbr\u003e Kinders sal ook hou van die prettige aktiwiteite, soos blokkiesraaisels, soek die verskille en doolhowe. Elkeen van die stories word afgerond met ’n teksvers en gebed. Hierdie versameling interaktiewe en opvoedkundige stories sal goddelike waardes vaslê in jong hartjies.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eOmnibus van Angus Buchan se gewilde kinderboeke Snowy en Snowy en sy maats.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eAngus Buchan is ’n topverkoper-outeur en bekende evangelis.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eRaak ouderdomsgeskikte konsepte vir kinders tussen 5 en 8 aan, soos gehoorsaamheid, omgee vir ander en dankbaarheid.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSluit speletjies in soos blokkiesraaisels, soek die verskille en doolhowe in.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e100 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Snowy 2-in-1.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970744254766,"sku":"9780638008715","price":149.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008715_front.jpg?v=1776552664","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/snowy-2-in-1-afrikaans-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}