{"product_id":"spreuke-vir-jou-daaglikse-wandel-sagteband","title":"Spreuke Vir Jou Daaglikse Wandel (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eSpreuke vir jou daaglikse wandel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bied praktiese wysheid vir elke gelowige oor ’n verskeidenheid lewensaspekte. Die versameling bemoedigende teksverse uit Spreuke is tematies gerangskik en bied leiding en insig oor sake soos jou verhoudings, beroepslewe, finansies en ander aspek van die lewe.\u003cbr\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eSpreuke vir jou daaglikse wandel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal gelowiges met hoop vul en hulle aanmoedig om die lewe te leef wat God vir hulle beplan het.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970759229742,"sku":"9781431624195","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431624195_front.jpg?v=1776553092","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/spreuke-vir-jou-daaglikse-wandel-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}