Skip to product information
1 of 1

Stefanus: God Se Dapper Getuie - 1 Dapper-Reeks (Sagteband)

Regular price
R 39.00
Regular price
Sale price
R 39.00
In stock

Description

Wil jy jou kind toerus om ’n dapper getuie vir die Here te wees? Dit is nie altyd maklik om op te staan vir jou geloof nie – selfs grootmense sukkel soms daarmee!

Stefanus: God se dapper getuie stel 8- tot 12-jariges bekend aan die verhaal van Stefanus, die eerste gelowige wat vir sy geloof gemartel is. Stefanus se getuienis het tot sy martelaarsdood gelei, maar dit het ook daartoe gelei dat die boodskap van die evangelie ver buite die mure van Jerusalem uitgedra is.

Stefanus: God se dapper getuie sal kinders inspireer om vrymoedig vir Jesus te getuig met die wete dat die Heilige Gees hulle die krag sal gee om op te staan vir God.

  • Inspireer 8- tot 12-jariges om vrymoedig vir Jesus te getuig.
  • Ander titels in die reeks: Tomas: God se dapper sendeling en Paulus: God se dapper apostel.
  • 48 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Stephen: God's Courageous Witness.

Shipping and Returns

Return Policies

Stefanus: God Se Dapper Getuie - 1 Dapper-Reeks (Sagteband)
Stefanus: God Se Dapper..

R 39.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support