{"product_id":"sterk-dagstukkies-vir-n-vreeslose-en-passievolle-lewe-hardeband","title":"Sterk: Dagstukkies vir 'n Vreeslose en Passievolle Lewe (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eSterk: Dagstukkies vir 'n Vreeslose en Passievolle Lewe\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e nooi Lisa Bevere jou uit om sterk te wees en nie daarvan weg te skram nie. Ongelukkig kan jy dit nie op jou eie vermag nie - nie eens deur harder te probeer of meer te doen nie. Jou krag lê in God opgesluit. Leer om jou verhouding met God te verdiep, Hom beter te leer ken en Hom onvoorwaardelik te volg. Aan die hand van 90 dagstukkies wat temas soos vernietigende verhoudings, vergifnis, oordeel, vrede, berou, rus, seerkry, woede ens. insluit en uit Skrifverwysings, 'n Bybelse lering, 'n gebed en 'n Ek is sterk-bevestiging bestaan, kan jy die sterk vrou word wat jy graag wil wees.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e10 hoofstukke van 9 dagstukkies elk\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e11 punt-lettergrootte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMet 'n lint om jou plek aan te dui\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKombineer Bybelse kennis met persoonlike insig en praktiese voorbeelde\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eInspirasie vir vroue van alle ouderdomme\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eErvaar die vreugde om in harmonie met God, ander en jouself te leef\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970734358830,"sku":"9781991237873","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781991237873_front.jpg?v=1776552384","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/sterk-dagstukkies-vir-n-vreeslose-en-passievolle-lewe-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}