Skip to product information
1 of 1

Tomas: God Se Dapper Sendeling - 2 Dapper-Reeks (Sagteband)

Regular price
R 39.00
Regular price
Sale price
R 39.00
In stock

Description

Het dit al ooit vir jou gevoel of jy God teleurgestel het? Ons dien ’n God van tweede kanse! En ons sien dit so mooi in die lewensverhaal van Tomas, ’n dissipel van Jesus.

Tomas wou eers nie glo dat Jesus uit die dood opgewek is nie. Nadat Jesus aan hom verskyn het, was Tomas so oortuig van Jesus se opstanding dat hy die evangelie in Indië gaan verkondig het – en bereid was om te sterf daarvoor. Tomas: God se dapper sendeling vertel die verhaal van die ongelowige Tomas wat ’n dapper sendeling vir God geword het.

8- tot 12-jariges sal geïnspireer word deur Tomas se moed om die evangelie na ’n vreemde land te neem waar sy nalatenskap van geloof vandag nog voortleef.

  • Vertel die verhaal van die ongelowige Tomas wat ’n dapper sendeling vir God geword het vir 8- tot 12-jariges.
  • Ander titels in die reeks: Stefanus: God se dapper getuie en Paulus: God se dapper apostel.
  • 48 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Thomas: God’s Courageous Missionary.

Shipping and Returns

Return Policies

Tomas: God Se Dapper Sendeling - 2 Dapper-Reeks (Sagteband)
Tomas: God Se Dapper..

R 39.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support