{"product_id":"trek-n-kruisie-deur-angs-breek-los-van-die-greep-van-kommer-en-stres-sagteband","title":"Trek 'n Kruisie Deur Angs: Breek Los Van Die Greep Van Kommer En Stres (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eAngs neem baie vorme aan, dis dalk die vrees wat oor jou skouer loer, die paniek wat alewig aan jou sy blyk te wees of die wolk van bekommernis wat oor jou lewe hang. Vir baie mense is dit ’n reus wat hulle wysmaak dat hulle nooit, ooit weer ’n normale lewe gaan kan lei nie; ’n reus wat jou vasvang in ’n greep van duisternis en wanhoop.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJy kán egter losbreek en sonder angs lewe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eUit sy eerstehandse ervaring van die stryd teen angs, deel Pastoor Louie Giglio beide praktiese en geestelike wenke om vry te kom. Aan die hand van ’n boodskap van bemoediging en hoop verduidelik hy die paradoks dat angs dalk dood is, maar steeds dodelik is – met ander woorde, angs is steeds oorweldigend, maar daar is egter Iemand wat reeds die oorhand oor angs gekry het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie nuttige hulpbron wys jou hoe om ‘n kruisie te trek deur jou angs met die sterkste wapen tot ons beskikking: Jesus se kruis. Elke dag se oordenking sal jou help om een voet voor die ander te sit en grond te wen in die stryd sowel as om bose vestings af te breek omdat Jesus reeds namens jou die oorwinning behaal het.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970754445614,"sku":"9781949255188","price":30.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781949255188_front.jpg?v=1776552960","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/trek-n-kruisie-deur-angs-breek-los-van-die-greep-van-kommer-en-stres-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}