Skip to product information
1 of 2

Ukuqala Uhambo Zulu (Paperback)

Regular price
R 30.00
Regular price
Sale price
R 30.00
In stock

Description

Angus Buchan se gewilde evangelisasie-hulpmiddel, Begin die reis, is nou ook in Zulu beskikbaar onder die titel Ukuqala uhambo.
In hierdie evangelisasie-hulpmiddel verduidelik Angus Buchan op ’n eenvoudige manier die probleem van sonde en God se plan om ons verhouding met Hom te herstel.
Angus bespreek wat ’n mens moet doen nadat jy jou redding aanvaar het. Dié boek fokus veral op:

  • Redding: wat dit beteken om Jesus Christus as persoonlike Here en Redder te ken.
  • Groei in God: hoe om te groei in jou wandel met God.
  • Die groot opdrag: hoe om die Goeie Nuus met ander te deel.

Ingesluit is verse uit die Bybel oor verlossing en die Christelike leefwyse wat lesers kan memoriseer om hulle te versterk. Daar is ook ’n lys Skrifverwysings oor waar om belangrike gedeeltes in die Bybel te kry.
As ’n gelowige is dit belangrik om hierdie lewensveranderende nuus met ander te deel en Begin die reis sal elke gelowige help om dié roeping uit te leef.

Shipping and Returns

Return Policies

Ukuqala Uhambo Zulu (Paperback)
Ukuqala Uhambo Zulu (Paperback)

R 30.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support