{"product_id":"verander-jou-kop-verander-jou-lewe-sagteband","title":"Verander Jou Kop, Verander Jou Lewe (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eBesef jy regtig hoe waar die woorde “wat jy dink, bepaal wie jy is” is?\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie mens se brein is ’n fassinerende orgaan wat ons lewe kan verander en groei. In \u003cb\u003e\u003ci\u003eVerander jou kop, verander jou lewe\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e wys Stephan Joubert aan die hand van die jongste navorsing oor die brein:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003emans en vroue verskil inderdaad van mekaar\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ekreatiwiteit neem nie af soos jy ouer word nie\u003c\/li\u003e \u003cli\u003enegatiewe omstandighede is sleg vir jou brein\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ejou brein is in staat om deurlopend nuwe, beter paadjies te lê\u003c\/li\u003e \u003cli\u003een vele meer\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eNavorsing toon ook dat die mens se brein op so ’n unieke manier saamgestel is dat dit inderdaad bedraad is vir godsdiens. Saam met die brein se kapasiteit vir analitiese denke of wiskundige berekening het dit ook ’n ingeboude vermoë om God te ervaar.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eVerander jou kop, verander jou lewe\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal jou geïntegreerd laat nadink oor jou geloof as ’n verhouding met God wat nie net jou hart nie, maar jou hele menswees insluit.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970750611758,"sku":"9781431626823","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431626823_front.jpg?v=1776552847","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/verander-jou-kop-verander-jou-lewe-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}