{"product_id":"vroue-van-die-bybel-bybelstudie-sagteband","title":"Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHoe belangrik is vroue vir God? \u003cb\u003eVroue van die Bybel: 12 Studies Oor Lewensbeginsels\u003c\/b\u003e antwoord hierdie vraag deur na belangrike vroue in die Ou en Nuwe Testament te kyk.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDeur die lewens van twaalf vroue – Eva, Sara, Mirjam, Ragab, Debora, Rut, Hanna, Ester, die deugsame vrou, Marta en Maria, Maria die ma van Jesus, en die bruid van Christus – te bestudeer leer lesers belangrike lewenslesse rakende totale gehoorsaamheid aan God asook die mislukkings wat spruit uit ongehoorsaamheid. Die Bybelvroue leer lesers ook hoe om huishoudelike sake en kinderopvoeding te hanteer. In 12 weke met genoeg studies vir vyf dae van die week bespreek hierdie Bybelstudie nuwe temas om vroue se posisie voor die Here en sy plan te verstaan. Dit bied ook antwoorde op moeilike vrae wat algemeen deur hedendaagse vroue gevra word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVroue van die Bybel is ideaal vir vroue wat self ’n verhouding met die Here wil ontwikkel.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e12 weke met studies vir 5 dae van die week.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Interaktiewe studie wat belangrike, interessante skriftuurlike punte inkorporeer.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDit bied ’n historiese perspektief op die karakters.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDit gee interessante feite oor die tyd waarin die karakters geleef het.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970753855790,"sku":"9781431626663","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431626663_front_e24ee77d-b63f-4802-8ed0-3d4a5de3f87a.jpg?v=1776552938","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/vroue-van-die-bybel-bybelstudie-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}