{"product_id":"vroue-van-die-bybel-dagstukke-sagteband","title":"Vroue Van Die Bybel Dagstukke (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie eise van die lewe maak dit dikwels moeilik om die eggenoot, ma, dogter of vriendin te wees wat jy wil wees. Hoe bemoedigend om te weet jy is nie die enigste vrou wat so voel nie! \u003cb\u003e\u003ci\u003eVroue van die Bybel \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003efokus op 52 besondere vroue van die Bybel wat dieselfde uitdagings in hulle lewe en geloof ervaar het as wat die moderne vrou daagliks het.\u003cbr\u003eElke week fokus op die lewe van een van hierdie 52 vroue, met:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Inspirerende blik op haar lewe (Maandag)\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMeer inligting oor haar leefwêreld (Dinsdag)\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Kort Bybelstudie oor haar lewe en hoe jy dit in jou lewe kan toepas (Woensdag)\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBybelse beloftes (Donderdag)\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Gebed (Vrydag)\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eVroue van die Bybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bevat ook:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Tematiese indeks\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Lys en tydlyn van die vroue van die Bybel\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Lys van die vroue in Jesus se stamboom\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Lys van die vroue in Jesus se lewe en bediening\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eVroue van die Bybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is perfek vir individuele of groepstudie. Dit bied nuwe perspektiewe wat jou verhouding met God sal versterk en vir jou ’n dieper waardering sal gee vir die vroue wat voor jou geleef het.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970754314542,"sku":"9781431625932","price":173.05,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431625932_front.jpg?v=1776552954","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/vroue-van-die-bybel-dagstukke-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}