{"product_id":"vroue-van-geloof-gebedsjoernaal-sagteband","title":"Vroue van Geloof Gebedsjoernaal (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eGeloof soos 'n mosterdsaad\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eOm elke dag tyd saam met God in gebed deur te bring, kan ons help om ons verhouding met Hom te verdiep. Dit is tydens hierdie tye van gemeenskap met God waar ons leiding, krag en genade ontdek om elke nuwe dag in die oë te kyk.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eVroue van geloof\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n gebedsjoernaal wat deur die lewens van 30 geloofsreuse soos Corrie ten Boom, Susanna Wesley, Francis Havergal en Amy Carmichael tot Bybelse geloofshelde soos Hanna, Maria, Rut en Ester die noodsaaklikheid, moontlikhede en krag van gebed ontdek.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eVroue sal hul verhouding met God versterk deur die vrae om oor na te dink, inspirerende aanhalings, bypassende teksverse en gebedsriglyne wat aansluit by die lewens en leringe van hierdie geloofsreuse.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Gebedsjoernaal vir vroue.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e30 oordenking oor die lewe van vroue van geloof soos Corrie ten Boom, Susanna Wesley, Francis Havergal en Amy Carmichael tot Bybelse geloofshelde soos Hanna, Maria, Rut en Ester.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eElke stukkie bevat vrae vir dieper denke, gebedsriglyne, inspirerende aanhalings en bypassende verse uit die Bybel.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e128 tweekleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Women of Faith Prayer Journal.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970686648622,"sku":"9780638010435","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010435_front.jpg?v=1776551105","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/vroue-van-geloof-gebedsjoernaal-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}