{"product_id":"vyf-tale-van-die-liefde-sagteband","title":"Vyf Tale Van Die Liefde (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie behoefte aan romantiese liefde is diep in ons onderbewussyn gewortel. Om die liefde in die huwelik lewend te hou, is ’n baie ernstige saak.\u003cbr\u003eDr. Gary Chapman het deur jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. As jy jou liefde op ’n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, gaan hy of sy nie besef wat jy besig is om te doen nie. \u003cb\u003e\u003ci\u003eVyf tale van die liefde\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bespreek die vyf tale van die liefde en help die leser om hul eie taal asook dié van hul maat te identifiseer.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eVyf tale van die liefde\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e fokus op die vyf tale en hoe om hulle kragtig toe te pas:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eOpbouende woorde\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKwaliteit-tyd\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGeskenke\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDiensbaarheid\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eFisieke aanraking\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eHierdie bygewerkte uitgawe kyk ook na die rol van tegnologie in ons verhoudings asook langafstand-verhoudings en bevat ’n bygewerkte vraelys en ’n nadink-vraag aan die einde van elke hoofstuk.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970764964142,"sku":"9781431613892","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431613892_front.jpg?v=1776553253","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/vyf-tale-van-die-liefde-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}