{"product_id":"waag-dit-om-lief-te-he-dagstukke-sagteband","title":"Waag Dit! Om Lief Te Hê Dagstukke (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOm werklik lief te wees vir ’n ander onvolmaakte mens is nie net ’n romantiese gevoel nie, maar ’n daaglikse keuse. Maar wat moet jy doen om daagliks liefde te gee en te ontvang? \u003cb\u003e\u003ci\u003eWaag dit om lief te hê dagstukke\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e wys huweliksmaats hoe om daardie keuse elke dag te maak.\u003cbr\u003eDeur middel van 52 weeklikse uitdagings nooi hierdie jaar lange dagboek julle uit om dieper in te gaan op die skriftuurlike beginsels van The Love Dare. Dit sal julle verhouding met God en met mekaar verryk.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eKenmerke van hierdie dagboek sluit in:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e365 dagstukke oor unieke eienskappe van ware liefde\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e52 uitdagings wat julle sal help om liefde in julle huwelik te bewys\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eTientalle spesifieke gebede wat jy vir jouself of jou huweliksmaat kan bid.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVrae wat julle sal help om krities oor julle huwelik te dink.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMeer as 100 Kyk dieper-gedeeltes vir persoonlike Bybelstudie.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eMaak die beginsels in hierdie dagboek vir meer as 'n jaar deel van julle lewe. Maak dit julle dapper, volgende tree na ’n leeftyd van liefde.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67684280434990,"sku":"9781431626571","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431626571_front.jpg?v=1791582776","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/waag-dit-om-lief-te-he-dagstukke-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}