{"product_id":"wandel-deur-god-se-woord-hardeband","title":"Wandel deur God se Woord (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie Bybel bevat soveel leiding en Goddelike raad, maar dit kan oorweldigend wees om dit van begin tot einde deur te lees. Waar begin ’n mens, en waar vind jy tyd in jou besige skedule? Maar dis geen rede om God se leiding mis te loop nie.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie 366 oordenkings in \u003cb\u003e\u003ci\u003eWandel deur God se Woord\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e neem jou op reis deur die Bybel – van Genesis tot Openbaring. Dit dek die bekendste, mooiste en belangrikste verse – die essensie van God se Woord – sodat jy die impak van die Woord opnuut sal ontdek.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eOntdek hoe prakties, lewensveranderend en bemoedigend God se Woord is, en dat dit die duidelikste roetewyser vir jou lewenspad is.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e366 oordenkings wat fokus op kerngedeeltes van die Bybel – van Genesis tot Openbaring.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eElke dag bevat ’n vers of gedeelte uit die Skrif, ’n kort oordenking en gebed.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHardeband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e388 bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Walking Through the Word.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970686714158,"sku":"9780638009484","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009484_front.jpg?v=1776551106","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/wandel-deur-god-se-woord-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}