{"product_id":"wanneer-god-stil-is-verstaan-die-stilte-van-onbeantwoorde-gebed-sagteband","title":"Wanneer God Stil Is: Verstaan die Stilte van Onbeantwoorde Gebed (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHet jy ook seer en wonder jy heimlik: “Hoe gaan ek hierdeur kom? Hoekom word my gebede nie beantwoord nie? Waar is God? Wanneer gaan my gebede beantwoord word?”\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eGebore uit die pyn van sy vrou se lewensbedreigende diagnose ondersoek Pete Greig die donker kant van gebed om aan die ander kant uit te kom met ’n boodskap van hoop, vertroosting en diepgaande Bybelse insig vir almal wat in stilte ly. \u003cb\u003e\u003ci\u003eWanneer God stil is: Verstaan die Stilte van Onbeantwoorde Gebed \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003eis ’n eerlike en diepgaande boek wat kyk na die moeilike deel van gebed, wat jy moet doen wanneer daar oënskynlik geen antwoorde is nie en hoe om te reageer wanneer ander mense probeer om jou ervaring te interpreteer.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eVir dié wat steeds sukkel om God se stem te hoor, is daar aan die einde van die boek ’n 40-dae-gebedsreis wat jou sal help om jou vrae in gebede om te sit.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDelf dieper in die belangrikste kwessies waarvoor mense wat ly te staan kom: \u003cul\u003e \u003cli\u003eHoe gaan ek hierdeur kom?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHoekom word my gebede nie beantwoord nie?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eWaar is God wanneer die hemel stil is?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eWanneer elke gebed beantwoord is\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBevat ’n 40-dae-gebesdsreis wat elke dag ’n Bybelgedeelte bestudeer en tesame met ’n aanhaling uit die boek jou vrae in gebede omsit.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel God on Mute\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970711421230,"sku":"9780638010053","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010053_front_096e5600-7b78-41f6-99be-857e4c76ad3c.jpg?v=1776551735","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/wanneer-god-stil-is-verstaan-die-stilte-van-onbeantwoorde-gebed-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}