{"product_id":"wanneer-god-stilbly-n-7-week-bybelstudie-oor-job-sagteband","title":"Wanneer God Stilbly: 'n 7-week-Bybelstudie oor Job (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eWonder jy ook soms hoekom slegte dinge met goeie mense gebeur? Waar is God wanneer goeie mense ly?\u003cbr\u003eOns kan soveel leer uit die verhaal van Job. In \u003cb\u003e\u003ci\u003eWanneer God stilbly: 'n 7-week-Bybelstudie oor Job\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e verduidelik Johan Smit dat ons, net soos Job, soms ook te staan kom voor tragedies en die ontnugterende gevolge daarvan.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie Bybelstudie lig in 7 studies die belangrikste temas uit die boek Job uit, soos:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eWaarom gebeur slegte dinge met my?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eIs lyding die straf op sonde?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eWaar kan ’n mens wysheid vind?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGod praat op verskillende maniere.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eJohan Smit sluit die Bybelstudie af deur vir gelowiges vandag die doel van lyding te verduidelik, hoe lyding in die Christen se lewe lyk en hoe ’n mens iemand kan help wat deur ’n moeilike tyd gaan.\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eWanneer God stilbly\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n hoopvolle bevestiging dat die lewende God vandag nog in mense se lewens teenwoordig is te midde van moeilike omstandighede.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970746777902,"sku":"9780638008722","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008722_front.jpg?v=1776552725","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/wanneer-god-stilbly-n-7-week-bybelstudie-oor-job-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}